Kerkkantoor

INDEKS

1. Algemeen 5. Handleidings
Almanak Administrasie
Bankbesonderhede Diensverhoudinge
Deuroffers Rentmeesterskap
Inkomste- en Eiendomsbelasting, NPO / PBO 6. Predikante
Sinodale Aandeel / Gemeenteondersteuning Belasting / Medies
2. Vorms VBO
Vorms: Finansiële State / Reiskoste Preke
Vorms: Kerkorde Vorm 1 tot 11 Huweliksbevestigers
3. Amptenare Omsendbriewe (Predikante)
Amptenare, Diensleraars en Jeugwerkers Pensioen (Predikante)
Omsendbriewe aan Kerkkantore PPF Nuusbriewe
4. Pro-forma kontrakte (predikante) Jong predikante
A-Z Beleid / Pro-forma kontrakte Vervoertoelaag

1. ALGEMEEN

1.1 Almanakke en Skoolkwartale

2023 se almanak is op 22 Julie 2022 geplaas. Dit is weergawe 1. Soos datums verander sal dit aangepas word.

Jaar Word PDF Biddae
2024 Word PDF
Skoolkwartale
PDF
2023 Word PDF
Skoolkwartale
PDF
2022 Word PDF
Skoolkwartale
PDF
2021 Word PDF
Skoolkwartale
PDF

1.2 Bankbesonderhede

Sinode se bankbesonderhede vanaf September 2016: Banknommers

1.3 Belasting

1.3.1 SAID – Inkomstebelasting

2024 – Belastingriglyne (tabelle) PDF
2024 – Belasting volgorde PDF

1.3.2  Eiendomsbelasting – Stad Kaapstad

Riglyn oor Stad Kaapstad en eiendomsbelasting: Word of PDF
Wet 6 van 2004: PDF
Stad Kaapstad se Vorm: PDF

1.3.3  Algemene agtergrond oor eiendomsbelasting

Gemeentes verwar soms die betaal van inkomstebelasting en die betaal van eiendomsbelasting.  Inkomstebelasting word hanteer deur die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID, of in Engels SARS), terwyl eiendomsbelasting ’n saak is wat resorteer onder die plaaslike regering (munisipaliteit).

Wat laasgenoemde aan betref geniet kerke vrystelling van eiendomsbelasting op geboue wat vir kerklike doeleindes gebruik word. Waar kerke eiendom besit wat nie vir kerklike doeleindes gebruik word nie (verhuring van huise, kantore, of wat ookal wat dus as direkte handelsbedryf beskou word), kan die plaaslike owerheid op daardie eiendomme belasting hef.

Sover dit inkomstebelasting betref, is daar wel ’n koppeling met eiendomsbelasting, in die sin dat as kerkeiendom verhuur word vir nie-kerklike gebruik (en daarop dan dalk eiendomsbelasting gehef kan word deur die munisipaliteit), daardie inkomste addisioneel ook dan belasbaar is deur die SAID – en as sodanig as inkomste aangedui moet word op die inkomstebelastingvorm.

Verdere inligting oor eiendomsbelasting: Word of PDF

1.4 NPO of PBO?

Daar is ook dikwels verwarring oor of ’n gemeente ’n NPO of ’n PBO is. ’n Gemeente is nie een van die twee nie! ’n Gemeente kan wel registreer as ’n NPO (dit is vrywillig) of kan aansoek doen om as ’n PBO erken te word.

NPO:  An NPO is registered with the Department of Social Development and appears on the Register of Non-profit Organisations. Through registration, information about NPO’s is gathered and made publicly available. It is understood that a registered NPO is compliant with the Non-profit Organisations Act 71 of 1997 (as amended), which encourages NPO’s to maintain adequate standards of governance, transparency and accountability. The NPO Act was followed by the Codes of Good Practice for NPO’s to encourage self-regulation within the sector. Registration as an NPO is voluntary, but be aware that NPO registration is a funding requirement for most donor and funding agencies. Another point to consider is that association with a government agency does lend credibility to an organisation. NPO status is required for work with government departments as well.

PBO:  Also a voluntary registration, a PBO is registered under the Income Tax Act 58 of 1962 (as amended) by the South African Revenue Service (SARS). The activities of the organisation will determine whether it qualifies for exemption under Section 30 only, or for exemption under Section 18A as well. Section 18A exemption creates a win-win situation for both donors and recipient organisations as the donor receives a tax rebate when he or she donates to the tax-exempt PBO, and every cent of the donation reaches the end-beneficiary instead of some of it being earmarked for taxes and duties. It is no longer a requirement that an organisation register under the NPO Act in order to qualify for PBO approval. However, if an organisation commits an offence under the NPO Act, SARS may withdraw that organisation’s PBO approval.

Skakel na die NPO se webblad: NPO
Skakel na die SAID se EI1 en EI2 vorms: TEU
Skakel na die Algemene Sinode se Omsendbrief in 2003:  PwC se brief
Skakel na die SAID se handleiding oor PBO’s (Vyfde uitgawe, 26/01/2017):  PBO

1.5 SINODALE AANDEEL / GEMEENTEONDERSTEUNINGSFONDS

1.5.1  Sinodale Aandeel

Inligting oor Sinodale Aandeel (Riglyn vir Maart 2024 tot Februarie 2025): PDF

1.5.2  Gemeenteondersteuningsfonds

Inligting oor die Gemeenteondersteuningsfonds (2023 finansiële jaar): PDF

1.5.3  Begrotingsbrief

Die begrotingsbrief gee ’n kort opsomming van gemeentes se finansies soos tot op 28 Februarie 2021. Die sinodale aandeel tabel vir 2023 finansiële jaar en die sinodale begroting vir 2023 word op 2021 se geouditeerde finanasiële state bereken en word ook in hierdie brief verduidelik.
Begrotingsbrief vir 2023: 2023
Begrotingsbrief vir 2021: 2021
Begrotingsbrief vir 2020: 2020
Begrotingsbrief vir 2018: 2018

Terug na Inhoudsopgawe

2. VORMS

2.1 Finansiële State – 29 Februarie 2024

RIGLYNE VIR 2024: Die Keerdatum is Woensdag 31 Mei 2024.
Riglyn vir die voltooiing van die Finansiële State soos op 29 Februarie 2024: PDF
Voorblad vir die Finansiële State soos op 29 Februarie 2024: Word
Vorm vir Finansiële State soos op 29 Februarie 2024: xlsx of PDF

2.2 Reiskoste

Vorm vir predikante/amptenare wat ’n reistoelaag ontvang: Excel
Vorm vir persone wat NIE ’n reistoelaag ontvang NIE: Excel
[Engels] Vorm vir predikante/amptenare wat ’n reistoelaag ontvang: Excel
[Engels] Vorm vir persone wat NIE ’n reistoelaag ontvang NIE: Excel

Terug na Inhoudsopgawe

3. AMPTENARE

3.1 Amptenare

Vergoedingsriglyn vir 2025: PDF
Vergoedingsriglyn vir 2024 (vereis wagwoord): PDF
Vergoedingsriglyn vir 2023 (vereis wagwoord): PDF
Vergoedingsriglyn vir 2022 (vereis wagwoord): PDF

Terug na Inhoudsopgawe

3.2 Diensleraars en Jeugwerkers

Vergoedingsriglyn vir 2025: Diensleraars / Jeugwerkers
Salarisomsendbrief vir 1 Maart 2022 tot 28 Februarie 2024: Diensleraars / Jeugwerkers
Salarisomsendbrief vir 1 Maart 2022 tot 28 Februarie 2023: Diensleraars / Jeugwerkers
Salarisomsendbrief vir 1 Maart 2021 tot 28 Februarie 2022: Diensleraars / Jeugwerkers
Salarisomsendbrief vir 1 Maart 2020 tot 28 Februarie 2021: Diensleraars / Jeugwerkers
Salarisomsendbrief vir 1 Maart 2019 tot 29 Februarie 2020: Jeugwerkers
Salarisomsendbrief vir 1 Maart 2018 tot 28 Februarie 2019: Jeugwerkers

Terug na Inhoudsopgawe

3.3 Omsendbriewe aan Kerkkantore

Omsendbrief van Februarie 2022 (Alles oor jaareinde, finansiële state, sinodale aandeel, deuroffers, rekeningnommers en hulp): Omsendbrief1

4. KONTRAKTE

4.1 A TOT Z BELEID

A tot Z Beleid vir Predikante PDF;

4.2 Vorms

PDF, of DOCX

4.3 Pro-forma kontrakte

Kontak asseblief vir ds Lenois Stander (Saakgelastigde) indien u wysigings op die ooreenkomste wil aanbring om vir die betrokke gemeente se unieke omstandighede voorsiening maak: Ds Charl Stander – 021 957 7103 | 084 627 9543
E-pos: lenois@kaapkerk.co.za

Pro-forma kontrak vir ’n voltydse predikantspos (Reglement 14): Voltyds
Pro-forma kontrak vir ’n deeltydse predikantspos (Reglement 15): Deeltyds
Pro-forma kontrak vir ’n vastetermynpredikantspos (Reglement 17): Vastetermyn
Pro-forma kontrak vir ’n tentmakerpos (Reglement 16): Tentmaker
[LET WEL: ’n Tentmakerpos is ’n pos waar GEEN diensvoordele, vergoeding of kompensasie vir dienste van toepassing is nie.]

Terug na Inhoudsopgawe

5. HANDLEIDINGS

5.1 Handleiding vir Kerkkantoorpersoneel

Ds Mossie Mostert van die Sinode van Noord-Kaapland het ’n omvattende handleiding vir Kerkkantoorpersoneel opgestel.
Lees of laai dit hier af: Handleiding

Cillié en Bock: Handleiding en leidrade vir voornemende predikante van die VG en NG Kerk. Finansiële en Administratiewe sake: Kerklik en persoonlik
Hierdie handleiding dateer uit 2003. Dit is geskryf voor Facebook of Twitter bestaan het! Die inligting is dus verouderd en veral ten opsigte van huwelike, sinodale aandeel, belasting en finansiële state nie meer korrek nie. Die boek bevat egter kosbare raad veral ten opsigte van rentmeesterskap. Dit bly ’n standaard werk. Predikante kan gerus steeds hierdeur blaai en dan die nuwe inligting elders op hierdie webwerf soek: PDF

5.2 Riglyne vir sinodale verslae

Algemene riglyn vir die formatering van sinodale verslae: PDF
Spelreëls en ander konvensies vir gebruik in sinodale dokumentasie: PDF

5.3 Riglyn vir die skryf van ’n notule

Algemene riglyn vir die opstel van ’n agenda en die skryf van ’n notule: PDF

5.4 Diensverhoudinge


Bestuurshandleiding vir Diensverhoudinge in die NG Kerk 2022
Die Bestuurshandleiding vir Diensverhoudinge in die NG Kerk (2022 se weergawe) kan hier as ‘n PDF afgelaai word (3 MB): PDF
Enige kommentaar of aanbevelings of navrae na aanleiding van hierdie hersiene gids word verwelkom en kan gerig word aan die Bestuurder: Algemene Taakspan Predikantesake (ATP) by dewyku@ngkerk.org.za
Vir algemene navrae oor diensooreenkomste en personeelaangeleenthede kan die NG Kerk in SA se Saakgelastigde (ds Charl Stander) gekontak word by 021 957 7104 of deur ’n e-pos. Klik hier: Charl

Ouerskapverlof
Artikel 27 van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes (1997) is onlangs aangepas. Sien veral Ouerskapverlof.
Verlof vir gesinsverantwoordelikheid en byvoeging van ouerskapverlof: Word of PDF
Ouerskapverlof (vir oorweging en opneem in personeelbeleid): Word of PDF

5.5 Rentmeesterskap

Bybelse Vrygewigheid is ’n webwerf wat preke, teksverse, aanhalings en riglyne oor rentmeesterskap bevat: Bybelsevrygewigheid

5.5.1 Ontwikkeling van ’n finansiële bestuursplan vir gemeentes

Vraelys om ’n gemeente te help om ’n finansiële bestuursplan vir die gemeente te ontwikkel. Word of PDF

Terug na Inhoudsopgawe

6. PREDIKANTE

6.1 Belasting

Belasting
Riglyn vir betaling van belasting vir 1 Maart 2023 tot 28 Februarie 2024: PDF
Riglyn vir berekening van belasting (LBS volgorde) vir predikante vir 2024: PDF

Ou tabelle (vir naslaan)

Riglyn vir betaling van belasting vir 1 Maart 2022 tot 28 Februarie 2023: PDF
Riglyn vir berekening van belasting (LBS volgorde) vir predikante vir 2023: PDF
Riglyn vir betaling van belasting vir 1 Maart 2018 tot 28 Februarie 2019: PDF
Riglyn vir berekening van belasting (LBS volgorde) vir predikante vir 2019: PDF
Riglyn vir betaling van belasting vir 1 Maart 2017 tot 28 Februarie 2018: PDF
Riglyn vir betaling van belasting vir 1 Maart 2016 tot 28 Februarie 2017: PDF

Terug na Inhoudsopgawe

6.2 Vorms vir Huweliksbevestigers

Skrywe van die Algemene Sinode oor selfdegeslaghuwelike (30 Julie 2020): PDF
Omsendbrief 10 van van 18 Desember 2013: Circular 10
DHA-30. Riglyn vir die voltooiing van die huweliksregister: DHA30
DHA-81. Handleiding vir Huweliksbevestigers: (Manual for Marriage Officers) DHA81
Benodig. Riglyn vir dokumente benodig by ’n huwelik: Benodig
Aansoek om ’n huweliksbevestiger te word: Aansoekvorm
Adresverandering van ’n huweliksbevestiger: Adresverandering

10 November 2022: Die Departement van Binnelande Sake het onlangs laat weet hoe die registrasie van huwelike in die toekoms gehanteer gaan word. Daar moet voortaan drie dokumente saam met die gewone dokumente ingedien word:

  • Beëdigde verklarings – by polisie afgeneem – van elke party om te bevestig dat hul huwelikstatus is soos wat hulle sê dit is.
  • Dokument van Binnelandse Sake wat bevestig dat hul huwelikstatus by Binnelandse Sake is soos hulle sê dit is – klik hier daarvoor.
  • Dokument van Binnelandse Sake van elke party wat bevestig dat hulle identiteitsnommer geldig is.

Daar word ook op die aangehegte dokument gesê dat die bewys van die huwelikskontrak van die aktekantoor (nie die prokureur) aangeheg moet wees. Dit beteken dat die prokureur wat die voorhuwelikse kontrak opstel moet bewys lewer dat die huwelikskontrak wel geregistreer is.

Huweliksbevestigers moet die omsendskrywe deurlees en seker maak hulle is op hoogte van prosedures.

6 November 2016: Mnr David Msiza van die Departement van Binnelande Sake (Hoofkantoor) bevestig dat dit nou beleid is dat die huweliksbevestiger persoonlik ’n huwelik moet registreer. Die huweliksbevestiger se duimafdruk word by die registrasie geneem om te bevestig dat dit inderdaad die betrokke huweliksbevestiger is. Die registrasie moet binne drie werksdae na die huweliksbevestiging gedoen word. ’n Saterdagtroue, moet dus op die laaste teen die Woensdag geregistreer wees. Huweliksbevstigers moet seker maak dat hulle dagboeke ’n opening vir beide die huwelik en die registrasie daarvan (binne drie werksdae) het. [Moenie aanbied om ’n huwelik op ’n Saterdag te bevestig as jy die Maandag met vakansie wil vertrek nie!]

Adresverandering van ’n huweliksbevestiger:
Huweliksbevestigers, wie se adres verander het, moet asseblief hulle sinodale kantoor laat weet sodat die sinodale kantoor die amptelike prosedure met die Departement van Binnelandse Sake kan afhandel: “It is required that the Department’s Head office be informed every time a Marriage Officer changes address and office of submission. Instruction to move the Marriage Officer’s file (which has the designation letter) has to come from us (Head Office).”
Gebruik meegaande vorm om die adresverandering in die Wes-Kaap aan te meld (Die vorm is in Engels, want die Departement werk net in Engels. Voltooi dit asseblief ook in Engels): Adresverandering

Omsendbrief 10 van die Departement van Binnelandse Sake: Huweliksbevestigers moet asseblief deeglik kennis neem van die Departement van Binnelandse Sake se Omsendbrief 10 van 18 Desember 2013. Lees dit direk op die Departement se webblad of laai ’n oorgetikte kopie hier af: Circular 10
Klik hier vir ’n direkte skakel na die Departement van Binnelandse Sake: DHA Notices

Predikante wat begeer om ’n huweliksbevestiger te word:
Geordende predikante van die NG Kerk in die Wes-Kaap, wat in ’n gemeente bevestig is (dit sluit dus proponente, teologiese studente en jeugwerkers uit) kan via die sinodale kantoor aansoek doen om as ’n huweliksbevestiger aangestel te word. Die proses duur tans tussen ses maande en ’n jaar of twee. Gebruik meegaande vorm om in die Wes-Kaap aan te meld (Die vorm is in Engels, want die Departement werk net in Engels. Voltooi dit asseblief ook in Engels): Aansoekvorm

Handleiding vir Huweliksbevestigers
Voornemende huweliksbevestigers moet die Handleiding vir Huweliksbevestigers (Manual for Marriage Officers) deeglik bestudeer. Die slaagpunt in die toelatingseksamen is 75%. Die handleiding kan hier afgelaai word: DHA_81

21 Januarie 2014: Huweliksbevestigers word daaraan herinner dat ’n huwelik binne drie dae na die bevestiging by die Departement van Binnelandse Sake geregistreer moet word. Die Departement se kennisgewing kan hier afgelaai word. DHA 13/3/6/1

Terug na Inhoudsopgawe

6.3 Medies

Discovery se omsendbrief aan lede vir 2024: PDF
Keusevorm om lid se keuse vir 2024 aan te dui: PDF of Word
Keusevorm om lid se keuse vir 2023 aan te dui: PDF


Vorige jare se omsendbriewe:

Discovery se aanvullende omsendbrief aan lede vir Julie 2021 PDF
Discovery se omsendbrief aan lede vir 2023: PDF
Discovery se omsendbrief aan lede vir 2022: PDF
Discovery se omsendbrief aan lede vir 2021: PDF
Discovery se omsendbrief aan lede vir 2020: PDF
Discovery se omsendbrief aan lede vir 2019: PDF
Discovery se omsendbrief aan lede vir 2018: PDF
Discovery se omsendbrief aan lede vir 2017: PDF
Discovery se omsendbrief aan lede vir 2016: PDF
Discovery se omsendbrief aan lede vir 2015: PDF
Discovery se omsendbrief aan lede vir 2014: PDF

Terug na Inhoudsopgawe

6.4  Predikante – Salarisomsendbriewe

Salarisomsendbrief (opsom) vir 2025: PDF
Salarisomsendbrief (volledig) vir 2025: PDF
Reglemente
waarna verwys word in salarisomsendbrief (punt 1.1):

  • Reglement 13: Voltydse predikantsposte PDF
  • Reglement 14: Deeltydse predikantsposte PDF
  • Reglement 15: Tentmakerposte PDF
  • Reglement 16: Vastetermyn predikantspos PDF
  • Reglement 17: Brugbediening PDF
  • Reglement 18: Standplaas- en Hulpleraarposte PDF
  • Reglement 19: Gekoppelde predikantsposte PDF
  • Reglement 20: Verlof van predikante en hulpleraars PDF

Salarisomsendbrief (opsom) vir 2024 (vereis wagwoord): PDF
Salarisomsendbrief (volledig) vir 2024 (vereis wagwoord): PDF
Salarisomsendbrief (opsom) vir 2023 (vereis wagwoord): PDF
Salarisomsendbrief (volledig) vir 2023 (vereis wagwoord): PDF
Salarisomsendbrief (opsom) vir 2022 (vereis wagwoord): PDF
Salarisomsendbrief (volledig) vir 2022 (vereis wagwoord): PDF
Skriba’s, kerkrade, finansies- en diensverhoudingelede het toegang via ’n wagwoord of kan navraag doen oor die vergoedingsriglyne vir predikante, jeugwerkers en gemeentepersoneel deur ’n epos te stuur aan Ondersteuningsdienste

Terug na Inhoudsopgawe

6.5  Predikante – Pensioenfondsomsendbriewe

Pensioenfondsomsendbrief vir 1 Maart 2023 tot 28 Februarie 2024: PDF
Keusevorm vir Lewensversekering:  PDF
Vorm vir die Benoeming van Begunstigdes (Sanlam): PDF
Vorm vir die Nominasie van Begunstigdes (PPF): PDF

Pensioenfondsomsendbrief vir 1 Maart 2022 tot 28 Februarie 2023: PDF
Pensioenfondsomsendbrief vir 1 Maart 2021 tot 28 Februarie 2022: PDF
Pensioenfondsomsendbrief vir 1 Maart 2020 tot 28 Februarie 2021: PDF
Pensioenfondsomsendbrief vir 1 Maart 2019 tot 29 Februarie 2020: PDF
Pensioenfondsomsendbrief vir 1 Maart 2018 tot 28 Februarie 2019: PDF
Pensioenfondsomsendbrief vir 1 Maart 2017 tot 28 Februarie 2018: PDF
Pensioenfondsomsendbrief vir 1 Maart 2016 tot 28 Februarie 2017: PDF
Pensioenfondsomsendbrief vir 1 Maart 2014 tot 28 Februarie 2015: PDF

PPF Nuusbriewe
Predikante Pensioenfonds Nuusbrief van 2021: PDF
Predikante Pensioenfonds Nuusbrief van 2018: PDF
Predikante Pensioenfonds Nuusbrief van 2017. Daar was nie ’n nuusbrief nie. Die IFLA dokumente het as nuusbrief gedien: IFLA: IFLA
Predikante Pensioenfonds Nuusbrief van 2016: PDF
Predikante Pensioenfonds Nuusbrief van 2015: PDF
Predikante Pensioenfonds Nuusbrief van 2014: PDF
Predikante Pensioenfonds Nuusbrief van 2013:PDF

Terug na Inhoudsopgawe

6.6  Vervoertoelaag

Riglyn vir die vervoertoelaag (2023 finansiële jaar): 2023
(SAID se skrywe: SAID)
Riglyn vir die vervoertoelaag (2022 finansiële jaar): 2022
Riglyn vir die vervoertoelaag (2021 finansiële jaar): 2021
Riglyn vir die vervoertoelaag (2020 finansiële jaar): 2020

6.7  Jong predikante

Beskrywing van Taakspanne: PDF
Keusevorm vir Taakspanne: Vorm

6.8  Voortgesette Bedieningsontwikkeling (VBO)

VBO-boekie vir 2018: PDF
VBO-boekie vir 2017: PDF
VBO-boekie vir 2016: PDF
VBO-boekie vir 2015: PDF
VBO-boekie vir 2014: PDF
VBO-boekie vir 2013: PDF

6.9  Preke

The Calvin Institute of Christian Worship, along with hymnary.org and CCEL (Christian Classics Ethereal Library), has been working on a new website, PreachingandWorship.org. PreachingandWorship.org is a search engine where you can find curated resources for preaching and worship planning.