Vorm vir Kerklike Statistiek

Herold

Ring: George

Inligting soos op: 28 Februarie 2017

Lidmate:

Dooplidmate: 48
Belydende lidmate: 224
Aantal gedoop: 6
Aantal belydenis afgelê: 4

Wat is na u mening die grootste redes vir die styging of daling in u gemeente se lidmaattal?

Predikante en Jeugwerkers

Voltydse predikante: 1
Predikante in termynbetaalde poste: 0
Diensleraars: 0
Betaalde jeugwerkers: 0

Lidmaat betrokkenheid

Aantal kleingroepe in die gemeente: 7
Totale getal mense betrokke by die kleingroepe: 70
Aantal amptelike kerkraadslede: 20
Aantal vrywilligers: 8

Eredienste

Eerste Sondag van Februarie 124
Tweede Sondag van Februarie 0
Derde Sondag van Februarie 76
Vierde Sondag van Februarie 69
Gemiddelde bywoning 24.72


Sosiale Media:

geen

Terug na lys van gemeentes.