Vorm vir Kerklike Statistiek

Lambertsbaai

Ring: Clanwilliam

Inligting soos op: 28 Februarie 2017

Lidmate:

Dooplidmate: 30
Belydende lidmate: 403
Aantal gedoop: 8
Aantal belydenis afgelê: 2

Wat is na u mening die grootste redes vir die styging of daling in u gemeente se lidmaattal?

19 Lidmate oorlede
verhuis na ander gemeentes

Predikante en Jeugwerkers

Voltydse predikante: 1
Predikante in termynbetaalde poste: 0
Diensleraars: 0
Betaalde jeugwerkers: 0

Lidmaat betrokkenheid

Aantal kleingroepe in die gemeente: 8
Totale getal mense betrokke by die kleingroepe: 140
Aantal amptelike kerkraadslede: 24
Aantal vrywilligers: 8

Eredienste

Eerste Sondag van Februarie 147
Tweede Sondag van Februarie 157
Derde Sondag van Februarie 150
Vierde Sondag van Februarie 144
Gemiddelde bywoning 34.53


Sosiale Media:

ng gemeente lambertsbaai

Notas of Kommentaar

Die Missionale Taakspan doen groot werk in die gemeente. Omgee bediening deel elke tweede week voedselpakkies uit by die families in nood. Sondagaande se Huiskerk byeenkomste word goed bygewoon en Bybelstudiegroepe kom weekliks bymekaar. Kommissies vergader gereeld en dokumente word bewaar in ‘n instapkluis.

Terug na lys van gemeentes.