Vorm vir Kerklike Statistiek

Riversdal-Wes

Ring: Riversdal

Inligting soos op: 28 Februarie 2017

Lidmate:

Dooplidmate: 109
Belydende lidmate: 532
Aantal gedoop: 7
Aantal belydenis afgelê: 6

Wat is na u mening die grootste redes vir die styging of daling in u gemeente se lidmaattal?

Opdatering van WinKerk databasis/Administrasie opdatering.
Inligting van 01 Maart 2016 tot 28 Februarie 2017.
Ouer persone verhuis na groter dorpe/stede wat nader aan dokters/hospitale is.

Predikante en Jeugwerkers

Voltydse predikante: 1
Predikante in termynbetaalde poste: 0
Diensleraars: 0
Betaalde jeugwerkers: 0

Lidmaat betrokkenheid

Aantal kleingroepe in die gemeente: 17
Totale getal mense betrokke by die kleingroepe: 238
Aantal amptelike kerkraadslede: 45
Aantal vrywilligers: 195

Eredienste

Eerste Sondag van Februarie 305
Tweede Sondag van Februarie 115
Derde Sondag van Februarie 322
Vierde Sondag van Februarie 359
Gemiddelde bywoning 42.94


Sosiale Media:

Facebook: NG Kerk Riversdal-Wes

Terug na lys van gemeentes.