Vorm vir Kerklike Statistiek

Bellville-Riebeeck

Ring: Bellville

Inligting soos op: 28 Februarie 2018

Lidmate:

Dooplidmate: 70
Belydende lidmate: 866
Aantal gedoop: 2
Aantal belydenis afgelê: 7

Wat is na u mening die grootste redes vir die styging of daling in u gemeente se lidmaattal?

Predikante en Jeugwerkers

Voltydse predikante: 1
Predikante in termynbetaalde poste: 0
Diensleraars: 0
Betaalde jeugwerkers: 0

Lidmaat betrokkenheid

Aantal kleingroepe in die gemeente: 9
Totale getal mense betrokke by die kleingroepe: 60
Aantal amptelike kerkraadslede: 32
Aantal vrywilligers: 28

Eredienste

Eerste Sondag van Februarie 431
Tweede Sondag van Februarie 440
Derde Sondag van Februarie 502
Vierde Sondag van Februarie 428
Gemiddelde bywoning 48.10

Terug na lys van gemeentes.