Vorm vir Kerklike Statistiek

Maitland

Ring: Wynberg

Inligting soos op: 28 Februarie 2018

Lidmate:

Dooplidmate: 35
Belydende lidmate: 110
Aantal gedoop: 5
Aantal belydenis afgelê: 3

Wat is na u mening die grootste redes vir die styging of daling in u gemeente se lidmaattal?

Predikante en Jeugwerkers

Voltydse predikante:
Predikante in termynbetaalde poste: 1
Diensleraars:
Betaalde jeugwerkers:

Lidmaat betrokkenheid

Aantal kleingroepe in die gemeente: 3
Totale getal mense betrokke by die kleingroepe: 65
Aantal amptelike kerkraadslede: 7
Aantal vrywilligers:

Eredienste

Eerste Sondag van Februarie 114
Tweede Sondag van Februarie 95
Derde Sondag van Februarie 130
Vierde Sondag van Februarie 140
Gemiddelde bywoning 82.59

Notas of Kommentaar

Ons ondervind ‘n opbloei in meelewing by Maitland Gemeenskapskerk. Die aanstelling van ‘n predikant in ‘n termynpos, het gehelp om stabiliteit aan die gemeente te gee. Ten spite van talle uitdagings en finansiele onsekerheid oor die afgelope paar jaar was daar deurenteit ‘n gees van onderlinge ondersteuning by die kerkraad en gemeentelede. Die meeste gemeentelede bly in die onmiddelike grense van ons kerk en nuwe immigrante raak ook deel van gemeenteaktiwiteite.
‘n Verdere positiewe ontwikkeling is die deelname van haweloses in gemeenteaktiwiteite – hulle word dus ook as lidmate erkenen en hulle teenwoordigheid en bydrae gee betekenis aan ons kerkwees in hierdie gemeenskap.
-Juanieta Greyvenstein –

Terug na lys van gemeentes.