Vorm vir Kerklike Statistiek

Saldanha

Ring: Vredenburg

Inligting soos op: 28 Februarie 2018

Lidmate:

Dooplidmate: 205
Belydende lidmate: 944
Aantal gedoop: 16
Aantal belydenis afgelê: 13

Wat is na u mening die grootste redes vir die styging of daling in u gemeente se lidmaattal?

Predikante en Jeugwerkers

Voltydse predikante: 2
Predikante in termynbetaalde poste: 0
Diensleraars: 0
Betaalde jeugwerkers: 1

Lidmaat betrokkenheid

Aantal kleingroepe in die gemeente: 12
Totale getal mense betrokke by die kleingroepe: 115
Aantal amptelike kerkraadslede: 58
Aantal vrywilligers: 4

Eredienste

Eerste Sondag van Februarie 317
Tweede Sondag van Februarie 256
Derde Sondag van Februarie 281
Vierde Sondag van Februarie 188
Gemiddelde bywoning 22.67


Sosiale Media:

www.facebook.com/NG Gemeente Saldanha

Notas of Kommentaar

Die gemeente se webwerf is nie meer www.Hawe van Heil nie. Dit is net Saldanha Gemeente, maar as ek dit hierbo intik, gooi dit ‘n fout uit.

Terug na lys van gemeentes.