Vorm vir Kerklike Statistiek

Bellville-Vallei

Ring: Bellville

Inligting soos op: 28 Februarie 2015

Lidmate:

Dooplidmate: 126
Belydende lidmate: 529
Aantal gedoop: 3
Aantal belydenis afgelê: 9

Wat is na u mening die grootste redes vir die styging of daling in u gemeente se lidmaattal?

Daling van lidmate agv
1. Verhuising van bejaardes en ander lidmate
2. 2. Interne demografiese verandering. (verskillende nasionaliteite)
3. Aanhang van ander geloofsgemeenskappe
4. Mense maak keuse om nie betrokke te wees nie

Predikante en Jeugwerkers

Voltydse predikante: 1
Predikante in termynbetaalde poste:
Diensleraars:
Betaalde jeugwerkers: 1

Lidmaat betrokkenheid

Aantal kleingroepe in die gemeente: 9
Totale getal mense betrokke by die kleingroepe: 12
Aantal amptelike kerkraadslede: 17
Aantal vrywilligers:

Eredienste

Eerste Sondag van Februarie 110
Tweede Sondag van Februarie 140
Derde Sondag van Februarie 132
Vierde Sondag van Februarie 156
Gemiddelde bywoning 20.53

Terug na lys van gemeentes.