Vorm vir Kerklike Statistiek

Durbanville-Bergsig

Ring: Durbanville

Inligting soos op: 28 Februarie 2015

Lidmate:

Dooplidmate: 1570
Belydende lidmate: 3601
Aantal gedoop: 75
Aantal belydenis afgelê: 57

Wat is na u mening die grootste redes vir die styging of daling in u gemeente se lidmaattal?

Die rede vir die grootste styging in die gemeente is nuwe intrekkers. Dit gebeur ook dat mense van buite die gemeente by ons inskakel.

Predikante en Jeugwerkers

Voltydse predikante: 3
Predikante in termynbetaalde poste: 1
Diensleraars: 0
Betaalde jeugwerkers: 2

Lidmaat betrokkenheid

Aantal kleingroepe in die gemeente: 41
Totale getal mense betrokke by die kleingroepe: 369
Aantal amptelike kerkraadslede: 14
Aantal vrywilligers: 80

Eredienste

Eerste Sondag van Februarie 1229
Tweede Sondag van Februarie 1184
Derde Sondag van Februarie 1109
Vierde Sondag van Februarie 1067
Gemiddelde bywoning 22.19

Website: http://www.bergsigdv.co.za/
Sosiale Media:

f Durbanville-Bergsig kerk – Sy Ligdraers

Terug na lys van gemeentes.