Vorm vir Kerklike Statistiek

Gamkavallei

Ring: Beaufort

Inligting soos op: 28 Februarie 2015

Lidmate:

Dooplidmate: 67
Belydende lidmate: 181
Aantal gedoop: 4
Aantal belydenis afgelê: 19

Wat is na u mening die grootste redes vir die styging of daling in u gemeente se lidmaattal?

Ontvolking.

Predikante en Jeugwerkers

Voltydse predikante: 1
Predikante in termynbetaalde poste: 0
Diensleraars: 0
Betaalde jeugwerkers: 0

Lidmaat betrokkenheid

Aantal kleingroepe in die gemeente: 1
Totale getal mense betrokke by die kleingroepe: 4
Aantal amptelike kerkraadslede: 11
Aantal vrywilligers: 2

Eredienste

Eerste Sondag van Februarie 141
Tweede Sondag van Februarie 170
Derde Sondag van Februarie 119
Vierde Sondag van Februarie 124
Gemiddelde bywoning 55.85

Notas of Kommentaar

(1) HOOGTEPUNTE: Die instelling van wyksbidure.
(2) UITDAGINGS:
– Finansiële toestand van gemeente.
– Om lidmate meer betrokke te kry by kerk se werksaamhede.
(3) BEDIENINGE/PROJEKTE: Geen.
(4) WAT GEBEUR IN DIE GEMEENSKAP EN OMGEWING? Langdurige droogte.
(5) FOKUS EN PRIORITEITE VIR 2015: Die jeug en kerklose mense.

Terug na lys van gemeentes.