Vorm vir Kerklike Statistiek

Stilbaai

Ring: Riversdal

Inligting soos op: 28 Februarie 2015

Lidmate:

Dooplidmate: 112
Belydende lidmate: 1647
Aantal gedoop: 16
Aantal belydenis afgelê: 11

Wat is na u mening die grootste redes vir die styging of daling in u gemeente se lidmaattal?

Stilbaai is ‘n dorp waar die meeste mense afgetredenes is. Daar het hierdie afgelope jaar meer afgetredenes na ons gemeente gekom.

Predikante en Jeugwerkers

Voltydse predikante: 2
Predikante in termynbetaalde poste: 0
Diensleraars: 0
Betaalde jeugwerkers: 0

Lidmaat betrokkenheid

Aantal kleingroepe in die gemeente: 42
Totale getal mense betrokke by die kleingroepe: 759
Aantal amptelike kerkraadslede: 21
Aantal vrywilligers: 231

Eredienste

Eerste Sondag van Februarie 688
Tweede Sondag van Februarie 957
Derde Sondag van Februarie 592
Vierde Sondag van Februarie 656
Gemiddelde bywoning 41.12

Website: http://www.ngkstilbaai.co.za
Sosiale Media:

Facebook: NG Kerk Stilbaai

Terug na lys van gemeentes.