Vorm vir Kerklike Statistiek

Buffeljagsrivier

Ring: Swellendam

Inligting soos op: 28 Februarie 2016

Lidmate:

Dooplidmate: 118
Belydende lidmate: 328
Aantal gedoop: 12
Aantal belydenis afgelê: 12

Wat is na u mening die grootste redes vir die styging of daling in u gemeente se lidmaattal?

Geen spesifieke rede nie. Lidmate bly redelik konstant.

Predikante en Jeugwerkers

Voltydse predikante: 1
Predikante in termynbetaalde poste: 0
Diensleraars: 0
Betaalde jeugwerkers: 0

Lidmaat betrokkenheid

Aantal kleingroepe in die gemeente: 7
Totale getal mense betrokke by die kleingroepe: 80
Aantal amptelike kerkraadslede: 19
Aantal vrywilligers: 15

Eredienste

Eerste Sondag van Februarie 122
Tweede Sondag van Februarie 135
Derde Sondag van Februarie 147
Vierde Sondag van Februarie 162
Gemiddelde bywoning 31.73

Website: http://ngkerkbuffeljagsrivier.wix.com/website
Sosiale Media:

www.facebook.com/NG Kerk Buffeljagsrivier

Notas of Kommentaar

GEEN

Terug na lys van gemeentes.