Vorm vir Kerklike Statistiek

Bellville-Vallei

Ring: Bellville

Inligting soos op: 28 Februarie 2017

Lidmate:

Dooplidmate: 119
Belydende lidmate: 474
Aantal gedoop: 3
Aantal belydenis afgelê: 2

Wat is na u mening die grootste redes vir die styging of daling in u gemeente se lidmaattal?

Predikante en Jeugwerkers

Voltydse predikante: 1
Predikante in termynbetaalde poste: 0
Diensleraars: 0
Betaalde jeugwerkers: 1

Lidmaat betrokkenheid

Aantal kleingroepe in die gemeente: 7
Totale getal mense betrokke by die kleingroepe:
Aantal amptelike kerkraadslede: 10
Aantal vrywilligers: 12

Eredienste

Eerste Sondag van Februarie 122
Tweede Sondag van Februarie 157
Derde Sondag van Februarie 91
Vierde Sondag van Februarie 95
Gemiddelde bywoning 19.60

Terug na lys van gemeentes.