Vorm vir Kerklike Statistiek

Simondium

Ring: Die Paarl

Inligting soos op: 28 Februarie 2017

Lidmate:

Dooplidmate: 31
Belydende lidmate: 93
Aantal gedoop: 9
Aantal belydenis afgelê: 1

Wat is na u mening die grootste redes vir die styging of daling in u gemeente se lidmaattal?

i. Stigterslede van die gemeente is bejaard en verskuif na versorgingsoorde; ii. Kinders van stigterslede van die gemeente is nie meer aan die gemeente verbind nie. Gaan waar eggenotes aanbid; iii. Ouers verskuif na gemeetes waar hul kinders in die dorp geestelike versorging ontvang en saam met maats by gemeentes bestrokke raak; iv. Daar is lidmate wat elders begin inskakel omdat hulle behoeftes het aan spesifieke ouderdomsgroepering.

Predikante en Jeugwerkers

Voltydse predikante: 1
Predikante in termynbetaalde poste: 0
Diensleraars: 0
Betaalde jeugwerkers: 0

Lidmaat betrokkenheid

Aantal kleingroepe in die gemeente: 3
Totale getal mense betrokke by die kleingroepe: 27
Aantal amptelike kerkraadslede: 7
Aantal vrywilligers: 4

Eredienste

Eerste Sondag van Februarie 25
Tweede Sondag van Februarie 53
Derde Sondag van Februarie 27
Vierde Sondag van Februarie 30
Gemiddelde bywoning 27.22


Sosiale Media:

Geen

Terug na lys van gemeentes.