Vorm vir Kerklike Statistiek

Velddrif

Ring: Vredenburg

Inligting soos op: 28 Februarie 2017

Lidmate:

Dooplidmate: 117
Belydende lidmate: 769
Aantal gedoop: 8
Aantal belydenis afgelê: 8

Wat is na u mening die grootste redes vir die styging of daling in u gemeente se lidmaattal?

Het baie studente wat elders studeer en nie meer in gemeente woon nie, afgehaal van stelsel asook onaktiewe lidmate.

Predikante en Jeugwerkers

Voltydse predikante: 0
Predikante in termynbetaalde poste: 0
Diensleraars: 0
Betaalde jeugwerkers: 0

Lidmaat betrokkenheid

Aantal kleingroepe in die gemeente: 9
Totale getal mense betrokke by die kleingroepe: 63
Aantal amptelike kerkraadslede: 21
Aantal vrywilligers: 30

Eredienste

Eerste Sondag van Februarie 298
Tweede Sondag van Februarie 279
Derde Sondag van Februarie 258
Vierde Sondag van Februarie 201
Gemiddelde bywoning 29.23


Sosiale Media:

Facebook = N G Gemeente Velddrif

Terug na lys van gemeentes.