Boesmanland
Ring: Namakwaland
Inligting soos op: 28 Februarie 2018
Lidmate:
Dooplidmate: | 74 |
Belydende lidmate: | 366 |
Aantal gedoop: | 0 |
Aantal belydenis afgelê: | 4 |
Wat is na u mening die grootste redes vir die styging of daling in u gemeente se lidmaattal?
` Ons is `n ouerwordende gemeente.
` Lidmate wat sterf, word nie noodwendig vervang nie.
` Ons belydende lidmate gaan verlore, hulle gaan weg om te studier.
` Daar is `n daling in geboortekoers.
Predikante en Jeugwerkers
Voltydse predikante: | 1 |
Predikante in termynbetaalde poste: | 0 |
Diensleraars: | 0 |
Betaalde jeugwerkers: | 0 |
Lidmaat betrokkenheid
Aantal kleingroepe in die gemeente: | 7 |
Totale getal mense betrokke by die kleingroepe: | 42 |
Aantal amptelike kerkraadslede: | 30 |
Aantal vrywilligers: | 28 |
Eredienste
Eerste Sondag van Februarie | 101 |
Tweede Sondag van Februarie | 85 |
Derde Sondag van Februarie | 101 |
Vierde Sondag van Februarie | 120 |
Gemiddelde bywoning | 23.13 |
Website: http://www.ngkboesmanland.co.za
Sosiale Media:
Facebook:http://www.facebook.com/ngkboesmanland