Vorm vir Kerklike Statistiek

Greyton

Ring: Caledon

Inligting soos op: 28 Februarie 2018

Lidmate:

Dooplidmate: 32
Belydende lidmate: 137
Aantal gedoop: 5
Aantal belydenis afgelê: 5

Wat is na u mening die grootste redes vir die styging of daling in u gemeente se lidmaattal?

Uittrekkers na ander gemeentes

Predikante en Jeugwerkers

Voltydse predikante: 1
Predikante in termynbetaalde poste: 0
Diensleraars: 0
Betaalde jeugwerkers: 0

Lidmaat betrokkenheid

Aantal kleingroepe in die gemeente: 3
Totale getal mense betrokke by die kleingroepe: 10
Aantal amptelike kerkraadslede: 11
Aantal vrywilligers: 5

Eredienste

Eerste Sondag van Februarie 80
Tweede Sondag van Februarie 53
Derde Sondag van Februarie 85
Vierde Sondag van Februarie 114
Gemiddelde bywoning 49.11


Sosiale Media:

Ons het nie ‘n facebook blad vir die gemeente nie, maar die blad “DRC Events” word gebruik as bemarkingsblad vir fondsinsamelings.

Terug na lys van gemeentes.