Kuilsrivier
Ring: Kuilsrivier
Inligting soos op: 28 Februarie 2021
Lidmate:
Dooplidmate: | 78 |
Belydende lidmate: | 623 |
Aantal gedoop: | 4 |
Aantal belydenis afgelê: | 0 |
Wat is na u mening die grootste redes vir die styging of daling in u gemeente se lidmaattal?
Predikante en Jeugwerkers
Voltydse predikante: | 1 |
Predikante in termynbetaalde poste: | 0 |
Diensleraars: | 0 |
Betaalde jeugwerkers: | 0 |
Lidmaat betrokkenheid
Aantal kleingroepe in die gemeente: | 2 |
Totale getal mense betrokke by die kleingroepe: | 21 |
Aantal amptelike kerkraadslede: | 13 |
Aantal vrywilligers: | 220 |
Eredienste
Eerste Sondag van Februarie | 166 |
Tweede Sondag van Februarie | 142 |
Derde Sondag van Februarie | 64 |
Vierde Sondag van Februarie | 90 |
Gemiddelde bywoning | 16.48 |
Website: http://www.ngkerk-kuilsrivier.co.za
Sosiale Media:
ng kerk kuilsrivier moedergemeente
Notas of Kommentaar
Die eredienste in Februarie is aanlyn gehou. Dit is moeilik om die syfers vas te stel aangesien daar soms met ‘n “view” meer as een persoon na die erediens geluister het.