Vorm vir Kerklike Statistiek

Nieuwoudtville

Ring: Clanwilliam

Inligting soos op: 28 Februarie 2021

Lidmate:

Dooplidmate: 28
Belydende lidmate: 161
Aantal gedoop: 27
Aantal belydenis afgelê: 161

Wat is na u mening die grootste redes vir die styging of daling in u gemeente se lidmaattal?

Wynig verandering

Predikante en Jeugwerkers

Voltydse predikante: 1
Predikante in termynbetaalde poste: 0
Diensleraars: 0
Betaalde jeugwerkers: 0

Lidmaat betrokkenheid

Aantal kleingroepe in die gemeente: 2
Totale getal mense betrokke by die kleingroepe: 11
Aantal amptelike kerkraadslede: 11
Aantal vrywilligers: 1

Eredienste

Eerste Sondag van Februarie 41
Tweede Sondag van Februarie 36
Derde Sondag van Februarie 25
Vierde Sondag van Februarie 31
Gemiddelde bywoning 17.59


Sosiale Media:

https://www.facebook.com/ngkerknieuwoudtville/

Notas of Kommentaar

Potensiele skeuring in gemeente. ‘n Groep boere, wat altyd die grootste bydraers tot die gemeente se fondse was het van die gemeente onttrek – woon geen dienste by nie en dra geen fondse by tot die kerkkas nie.

Terug na lys van gemeentes.