Vorm vir Kerklike Statistiek

George-Tuinedal

Ring: George

Inligting soos op: 28 Februarie 2022

Lidmate:

Dooplidmate: 117
Belydende lidmate: 543
Aantal gedoop: 4
Aantal belydenis afgelê:

Wat is na u mening die grootste redes vir die styging of daling in u gemeente se lidmaattal?

Predikante en Jeugwerkers

Voltydse predikante: 1
Predikante in termynbetaalde poste: 0
Diensleraars: 0
Betaalde jeugwerkers: 0

Lidmaat betrokkenheid

Aantal kleingroepe in die gemeente: 3
Totale getal mense betrokke by die kleingroepe: 70
Aantal amptelike kerkraadslede: 12
Aantal vrywilligers: 45

Eredienste

Eerste Sondag van Februarie 56
Tweede Sondag van Februarie 42
Derde Sondag van Februarie 50
Vierde Sondag van Februarie 48
Gemiddelde bywoning 7.42

Website: http://www.tuinedal.co.za
Sosiale Media:

https://www.facebook.com/Tuinedal-NG-Gemeente

Notas of Kommentaar

Ons getalle tydens kerkbywoning het tans stabiliseer op 50 tot 60 lidmate en piek selfs na 80 met spesiale dienste. Ons is opgewonde oor jong gesinne wat die laaste 6 maande by die Tuinedal gesin aangesluit het. Ons kategese het verdriedubbel.

Terug na lys van gemeentes.