Vorm vir Kerklike Statistiek

Agter-Paarl

Ring: Die Paarl

Inligting soos op: 28 Februarie 2015

Lidmate:

Dooplidmate: 201
Belydende lidmate: 618
Aantal gedoop: 21
Aantal belydenis afgelê: 46

Wat is na u mening die grootste redes vir die styging of daling in u gemeente se lidmaattal?

Fisiese pligsrame. Mense soek bepaalde spiritualiteite en beweeg dus rond van denominasie tot denominasie asook van gemeente tot gemeente.

Predikante en Jeugwerkers

Voltydse predikante: 1
Predikante in termynbetaalde poste:
Diensleraars:
Betaalde jeugwerkers: 1

Lidmaat betrokkenheid

Aantal kleingroepe in die gemeente: 16
Totale getal mense betrokke by die kleingroepe:
Aantal amptelike kerkraadslede: 12
Aantal vrywilligers: 15

Eredienste

Eerste Sondag van Februarie
Tweede Sondag van Februarie
Derde Sondag van Februarie
Vierde Sondag van Februarie
Gemiddelde bywoning 0

Notas of Kommentaar

Ons dink dat die Sinode moet pasop om van progmatisme beginsels oorboord te gooi. Die stemming tov die kerkorde het ‘n vreemde kerkbegrip veronderstel.

Terug na lys van gemeentes.