Vorm vir Kerklike Statistiek

Kraaifontein-Noord

Ring: Durbanville

Inligting soos op: 28 Februarie 2015

Lidmate:

Dooplidmate: 166
Belydende lidmate: 880
Aantal gedoop: 12
Aantal belydenis afgelê: 13

Wat is na u mening die grootste redes vir die styging of daling in u gemeente se lidmaattal?

Lidmate wat verhuis, veroudering van lidmate

Predikante en Jeugwerkers

Voltydse predikante: 1
Predikante in termynbetaalde poste: 0
Diensleraars: 1
Betaalde jeugwerkers: 0

Lidmaat betrokkenheid

Aantal kleingroepe in die gemeente: 10
Totale getal mense betrokke by die kleingroepe: 140
Aantal amptelike kerkraadslede: 30
Aantal vrywilligers: 60

Eredienste

Eerste Sondag van Februarie 173
Tweede Sondag van Februarie 207
Derde Sondag van Februarie 168
Vierde Sondag van Februarie 116
Gemiddelde bywoning 15.87

Terug na lys van gemeentes.