Kuilsrivier-Suid
Ring: Kuilsrivier
Inligting soos op: 28 Februarie 2015
Lidmate:
Dooplidmate: | 755 |
Belydende lidmate: | 2486 |
Aantal gedoop: | 34 |
Aantal belydenis afgelê: | 41 |
Wat is na u mening die grootste redes vir die styging of daling in u gemeente se lidmaattal?
Predikante en Jeugwerkers
Voltydse predikante: | 3 |
Predikante in termynbetaalde poste: | 0 |
Diensleraars: | 0 |
Betaalde jeugwerkers: | 0 |
Lidmaat betrokkenheid
Aantal kleingroepe in die gemeente: | |
Totale getal mense betrokke by die kleingroepe: | |
Aantal amptelike kerkraadslede: | 42 |
Aantal vrywilligers: | 88 |
Eredienste
Eerste Sondag van Februarie | 762 |
Tweede Sondag van Februarie | 578 |
Derde Sondag van Februarie | 636 |
Vierde Sondag van Februarie | 588 |
Gemiddelde bywoning | 19.78 |
Notas of Kommentaar
Groot groep lidmate wat meeleef en betrokke is by dienste en aktiwiteite.
Dit bly n uitdaging om lidmate wie se name op die databasis is maar nie aktief deelneem nie, te bereik .
Ekonomiese agteruitgang tref baie van ons lidmate.