Vorm vir Kerklike Statistiek

Parow-Noord

Ring: Tygerberg

Inligting soos op: 28 Februarie 2015

Lidmate:

Dooplidmate: 56
Belydende lidmate: 459
Aantal gedoop: 2
Aantal belydenis afgelê: 1

Wat is na u mening die grootste redes vir die styging of daling in u gemeente se lidmaattal?

Ouerwordende lidmate verhuis na aftreeoorde. Meeste van die nuwe intrekkers behoort aan ander kerkgenootskappe.

Predikante en Jeugwerkers

Voltydse predikante: 0
Predikante in termynbetaalde poste: 0
Diensleraars: 1
Betaalde jeugwerkers: 0

Lidmaat betrokkenheid

Aantal kleingroepe in die gemeente: 8
Totale getal mense betrokke by die kleingroepe: 55
Aantal amptelike kerkraadslede: 17
Aantal vrywilligers: 25

Eredienste

Eerste Sondag van Februarie 112
Tweede Sondag van Februarie 156
Derde Sondag van Februarie 83
Vierde Sondag van Februarie 107
Gemiddelde bywoning 22.23


Sosiale Media:

https://www.facebook.com/parownoordgemeenskapskerk/

Terug na lys van gemeentes.