Vorm vir Kerklike Statistiek

Caledon

Ring: Caledon

Inligting soos op: 28 Februarie 2016

Lidmate:

Dooplidmate: 169
Belydende lidmate: 700
Aantal gedoop: 9
Aantal belydenis afgelê: 9

Wat is na u mening die grootste redes vir die styging of daling in u gemeente se lidmaattal?

Ons beywer ons daarvoor dat ons gemeente ‘n tuiste vir ‘n diverse groep mense op ons dorp is.

Predikante en Jeugwerkers

Voltydse predikante: 2
Predikante in termynbetaalde poste: 0
Diensleraars: 0
Betaalde jeugwerkers: 0

Lidmaat betrokkenheid

Aantal kleingroepe in die gemeente: 11
Totale getal mense betrokke by die kleingroepe: 110
Aantal amptelike kerkraadslede: 35
Aantal vrywilligers: 19

Eredienste

Eerste Sondag van Februarie 380
Tweede Sondag van Februarie 349
Derde Sondag van Februarie 308
Vierde Sondag van Februarie 321
Gemiddelde bywoning 39.07


Sosiale Media:

Facebook-groep: Caledon Moedergemeente

Terug na lys van gemeentes.